SHOP ONLINE FOR BEAUTY
PRODUCTS

Oggend Propvol Skoonheid – 6 Maart (Durbanville)

  • admin
  • Jan 8,2021
  • Comments Off on Oggend Propvol Skoonheid – 6 Maart (Durbanville)

Listelle Visser Mej. Kaapstad 2020 Finalis, kom deel haar ervaring en skoonheidswenke. Hanlie Nel gaan ook met ons kom deel hoe om jonger vir langer te lyk!
6 Maart 2021
08:30 vir 09:00
Avalon Estate
R90 pp
Besprekings:
fleurdurbanville@gmail.com

Fleur Beauty
MENU